Successfully reported
+8

Harbour Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Skuitpad Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Harbour Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis teen die see in die sonderlinge dorpie Stilbaai. Die kothuis word via trappe bereik en bied 'n pragtige uitsig.

Die kothuis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-leef-, -eet- en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Altwee kamers het en suite-badkamers met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is die perfekte plek vanwaar gaste oor die see kan uitkyk en het 'n TV met DStv teen 'n ekstra koste. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en ketel. Gaste het toegang tot binne- en buitebraaigeriewe en 'n stoep met 'n uitsig oor die see.

Harbour Cottage is naby aan die Stilbaai Gholfklub, die Skulpiesbaai Natuurreservaat en die strand. Stilbaai is 'n seekantdorpie langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdale. Doendinge in die omgewing sluit branderplankry, voetslaan en visvang in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Roy Z
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte ligging, netjies en 'tuis'. Dit was die perfekte 3 dae en ons het bitter lekker gekuier! Hierdie plekkie laat jou tuis voel! Pas perfek by St...
Sien meer
Okt 2025
Sheldon D
Saam met lewensmaat
5.0
Harbour Cottage is comfortable and peaceful and has beautiful sea views. My wife and I had not visited Stilbaai before and Harbour Cott...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Elizma B
Saam met lewensmaat
5.0
Onstpanne naweek met pragtige see-uitsig. Ons het lekker vir die naweek ontspan. Die akkommodasie is goed toegerus, netjies en het 'n pragtige see-uit...
Sien meer
Sep 2025
Suzette S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike wegbreek saam met ons honde kinders. Weereens fantastiese tyd gehad by ons '2de huis'. Bonus dat hul troeteldier-vriendelik is.
Sep 2025
Karien D
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Vir seker sal ons weer gebruik maak van die verblyf. Uitstekende ligging.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tine-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Skuitpad Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Skuitpad Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363362de9cdd548f186988228599db7c5de3e4db40e1be067f56f34954a53c2a459863d32106065a5f0c02ef3255e93c4636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 1 Skuitpad Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385927113004 21.423554495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang