Harbour Edge 504
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Hospital Street, Unit 504 Harbour Edge, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 555 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Harbour Edge 504 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, dubbeloond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite, op die ruim balkon, kan gaste ekstra buitesitplek geniet – ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 10 Hospital Street, Unit 504 Harbour Edge, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Hospital Street, Unit 504 Harbour Edge, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang