Successfully reported

Harbour House at Searles Manor

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
John A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Soos hierbo. Het baie lekker gebly, dankie. Unit was baie netjies en skoon en sentraal geleë. Daar moet melding gemaak word in die advertensie dat parkering op die straat is langs die unit - dit sou ons besluit beïnvloed het, veral t.o.v. veiligheid, asook wat ons betaal het - vergelyk met ander eenhede met veilige parkering. Blockout blinds by albei slaapkamers asb. - die lig van die binnekant van die hoofgebou is baie helder en die slaapkamers is glad nie donker nie. Dit klink asof ek kla - glad nie, ons verblyf was baie aangenaam en die geriewe was great en netjies - net die klein goed wat ek dink moet aandag geniet. Reëling met die persoon wat die sleutels hanteer moet net beter gereël word - andersins was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Harbour House at Searles Manor
Dankie. Blockout blinds word binnekort installeer. Ons waardeer jou insette en sal aandag gee daaraan. Dankie dat julle gekom het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Bland Street, 15 Searles Manor, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfada21d634fc9d9e3450663dee4af762718a3ae5d61d196731a8ea710130e7d4751325a51754b463b89a82f056f5dca41ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 64 Bland Street 15 Searles Manor 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181764725823 22.146400440146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang