Harbour Square Hotel
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 10 Nov 2025.
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Harbour Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 455R3 564 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harbour Square Hotel is 'n elegante hotel wat 'n romantiese wegbreek of onvergeetlike gesinsvakansie aan gaste bied wat die natuurskoon van die pragtige kusdorp Hermanus wil beleef. Die hotel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers en eenhede met gemaklike beddens en badkamers met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het ligte, moderne dekor met luukse afwerkings, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, WiFi en 'n TV.
Harbour Square Hotel bied verskeie geriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste het eksklusiewe gebruik van die ikoniese randvloeiswembad en kan heerlike ontbyt en skemerkelkies op die terras geniet.
Hermanus is 'n gewilde bestemming vir walviskyk gedurende die walvisseisoen, haaihokduik saam met witdoodhaaie en die ongelooflike natuurskoon. Die Harbour Square Hotel is 'n paar treë vanaf die dorp met 'n verskeidenheid restaurante, besienswaardighede en aktiwiteite binne loopafstand van mekaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 579
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 5 Harbour Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour Square Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Harbour Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang