Successfully reported

Harbour View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Michealene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en gemaklik. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Dit is lekker sentraal en alles wat jy nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant overnight stop. Had a very pleasant overnight stay. Located within walking distance of the harbour, pubs and restaurants. Hosts very accommodating. Great value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Awesome! Lovely view, clean accommodation and great water pressure in the shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

2e keer gewees en definitief nie die laaste keer nie. Heerlik. Volledig toegeruste pragtige plekke met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Fantastic location, great view. Was a great stay and value for money, all as per pics and great location. I would definitely recommend the venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende waarde vir geld! 2x wat ons in Harbour View bly. Baie netjies met die mooiste uitsig op die hawe. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig, kalm, asemrowend mooi. Ek en my vriendin en ons kinders het baie lekker gebly. Ek beveel vir almal wat ek vertel van die naweek aan om daar te boek. Dis naby alles, netjies, skoon, rustig en die view, foto's doen dit nie justice nie. Jy kan nie verkeerd gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome. My hubby and I enjoyed our stay. The location was perfect. The view was beautiful and the accommodation was very clean and neat and catered to all our needs. Will definitely be our getaway place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Easy, convenient, absolute pleasure. The host was exceptionally kind and accommodating. The most considerate and accommodating host I have ever had the pleasure of dealing with. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Franken Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2OTFiYmMwLTMzYzQtNDU5ZS04NTRlLWJmODdhYWNjMWIxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 112 5 1 5 8 Franken Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.580599847866 19.348150938749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang