Harbour View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Franken Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Harbour View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang, geleë in Gansbaai. Die woonstel bied uitsigte oor die hawe vanaf die balkon en is gerieflik geleë binne loopafstand van die hawe, winkels, restaurante en die middestad.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste in 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die woonstel bestaan uit 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke, toiletpapier, 'n haardroër, seep, tee, koffie, melk, linne en ekstra komberse word voorsien. Die woonstel is toegerus met 'n TV met volledige DStv.
Daar is 'n houtskoolbraai op die balkon, en houtskool word voorsien. Straatparkering is beskikbaar. Gaste kan op die balkon ontspan en die sonsondergang oor die see dophou.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Franken Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Franken Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang