Successfully reported
+25

Harbour View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Harbour View bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgwoonstelle in die kusdorpie Arniston, net 70 m van die see af. Die eiendom is gerieflik geleë 1 km vanaf Roman Beach.

Die boonste woonstel bied see-uitsigte vanaf die balkon en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledige badkamer en 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel is toegerus met beddegoed, 'n skottelgoedwasser, 'n filterkoffiemasjien, 'n kaggel, volledige DStv, binnebraaigeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas, en 'n oond en stoof. Gaste het toegang tot parkeerplek en 'n buitestort.

Die onderste woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Daar is 'n volledige badkamer en 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel is toegerus met beddegoed, 'n skottelgoedwasser, 'n filterkoffiemasjien, volledige DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, en 'n oond en 'n stoof. Gaste het toegang tot parkeerplek, 'n tuin, buitebraaigeriewe, 'n buitestort en 'n patio.

Dít is wat jy hier sal kry

Strandtoegang
Gratis parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 32 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4bd58e25575139a120fc4384e9909c4b194a546b5afa395e4362045d9d6a31357aa96aa5797ef2270133b203ac8a9deecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 32 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66644650136 20.231484020797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang