Harbour View Self-catering
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50A High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Harbour View is 'n lieflike selfsorghuis met pragtige see-uitsigte. Dit is ideaal geleë in Mosselbaai, 'n hawedorp op Suid-Afrika se Tuinroete.
Harbour View bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n platskerm-TV met DStv-kanale en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Buite, langs die braai-area, is daar 'n tweede badkamer. Wit linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea bied lugversorging en spog met 'n platskerm-TV met DStv. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar vir 2 kinders. Die sitkamer het glasskuifdeure wat toegang bied tot die balkon met braaigeriewe, piekniekbankies en lieflike uitsigte. Dis die ideale plek om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 50A High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour View Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50A High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang