Harbour View Self-catering
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50A High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Harbour View is 'n lieflike selfsorghuis met asemrowende see-uitsigte, ideaal geleë in Mosselbaai. Mosselbaai is 'n hawedorp geleë op die Tuinroete van Suid-Afrika.
Harbour View kan tot 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n platskerm-TV met DStv-kanale en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Buite, langs die onderdakbraai-area, is daar 'n tweede badkamer. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in. Die leefarea het lugversorging en spog met 'n platskerm-TV met DStv. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar vir 2 kinders. Die sitkamer lei deur glas-skuifdeure na 'n balkon met braaigeriewe, piekniekbankies en asemrowende see-uitsigte. Dit is die ideale plek om te ontspan en 'n skemerkelkie of 'n braai te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 50A High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour View Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50A High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang