Successfully reported
+16

Harderstraat9

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Harderstraat, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Harderstraat9 is in Strandfontein, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n seewegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die
Die badkamer het slegs 'n stort en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV-aansluiting gemeubileer is (gaste kan hul eie DSTV-boks/kaart saambring), en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die leefarea lei na die onderdakstoep met omvou-uitsigte oor die strand. Boonop is buitesitplek en braaigeriewe ook op die stoep beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alida S
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, pristine, paradise, the perfect West Coast getaway. A perfect West Coast getaway. We had the most incredible stay this past w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Arthur J
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Kinders speel in die see terwyl jy op die stoep kan sit en braai. Die verblyf en ligging was fantasties. Ons was twee gesinne, en daar wa...
Sien meer
Apr 2025
Alana N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties gelee. Ongelooflike uitsig. Ongelooflik lekker gebly. Baie gerieflik. Kussing bietjie hard in een kamer. Stunning uitsig.
Feb 2025
Susan U
Saam met lewensmaat
5.0
Beste uitsig ooit! Ongelooflike uitsig, huis is goed toegerus, skoon en netjies.
Jan 2025
Carien K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly in Harderstraat 9. Goed toegeruste huis met alles wat jy benodig en dan nog reg op die see ook. Absolute stunning view. Nader aan di...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 9 Harderstraat, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harderstraat9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 150
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 150
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Harderstraat, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ac2234c12ed0e470988a7198dbd5bc5af92054551f97a544b28549a0734e68c16784ab1a0b1ab22023309cafdba238f8056?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 9 Harderstraat Strandfontein 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754637317515 18.226577261979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang