Successfully reported

Hardeveld Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adriaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld en baie gemaklik. Was baie lekker en gesellig saam met Kobus en Hester. Die aandete was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie dankie. Jy weet julle is net welkom hier. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.

Amelia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik in 'n pragtige omgewing gebly. Pragtig. Netjies en gasvrye en behulpsame eienaars. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie dankie, Amelia. Dit was net 'n plesier om julle te kon huisves. Julle is welkom hier.

Bennie V
1 nag
5.0
Apr 2025

Rus vir siel. Sien sterre. Baie oulike blyplek. Super skoon. Eienaars baie gaaf en gasvry. Lieflike stil nag naby aan die sterre. Ideaal vir blomme kyk in Namakwaland of net sielerus. Pragtige dorpie. Beslis aanbeveel. Dankie. Jul is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Hardeveld Lodge
Bennie, jy is enige tyd welkom as jy voel die stad se gejaagd raak te voel. Baie dankie.

Hanlie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekker plek! Tent en ablusieblok is basies, maar netjies. Gasheer en -vrou uiters gasvry, heerlike aandete!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie dankie.

Postma D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Dekor was mooi. Het goed gebly. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie dankie.

Estelle P
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Goed geslaap. Ja, lekker gebly. Sou net graag gordyne wou gehad het wat heeltemal toe maak en nie 'n oop spasie los nie. Moes 'n kombers gebruik om toe te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie dankie vir die review, Estelle. Jammer vir die gordyne; ons gaan daar aan werk. As jy kan spesifiek wees en sê of dit die kombuis of leefkamers is, kan dit help.

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Het die tuine bewonder, kon rustig rondstap. Sal Hardeveld beslis aanbeveel. Was baie gasvry ontvang. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Ons eenheid was cosy en gemaklik. Eienaars het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Voertuig baie veilig, wat vir ons 'n prioriteit was. Ideaal vir 'n oornag. Ontbyt en aandete was vir jou eie rekening indien jy wou hê, wat heerlike boerekos was. Nie verwag van so 'n ver van alles af plek nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Hardeveld Lodge
Baie dankie, Martie. Julle is net welkom hier. Die krediet van die ete gaan natuurlik na die chef toe. Dit was net 'n plesier gewees om julle te kon akkommodeer.

Toni F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

As above, good halfway accommodation. Our stay was pleasant with a clean room and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Hardeveld Lodge
Thank you, Toni.

Arno H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties. Baie lekker plek en baie geleë vir as jy ver ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kambro Street, R363, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0M2YzMjJmLTQwNzUtNDE1My1hMTYyLTE4Njg2MjUwMWEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 1 Kambro Street R363 8201 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-21:00 10:00 -31.148209 18.359419
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang