Successfully reported

Hare's Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons sal beslis weer by Hare's Nest gaan kuier. Ek en my eggenote het baie lekker gebly. Die plekkie was silwerskoon en die gasvryheid was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie goeie skoon akkommodasie, sal definitief aanbeveel. Die akkommodasie was van topgehalte. Ons het 'n wonderlike tyd gehad! Ons gashere was ongelooflik gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Die akkommodasie is pragtig ontwerp met artistieke flair, en die tuin is absoluut asemrowend. Ons het dit geniet om toegang tot die rivier te hê en om op die plasie te kan stap, dit is pragtig! Die reddingsdonkies was 'n oulike bonus! Baie dankie aan ons gashere dat hulle ons so hartlik op hul pragtige plasie ontvang het en hul kennis van die area se geskiedenis met ons gedeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Onbeskryflik lekker. Rustigste, mooiste plek. Eienaars ongelooflik gasvry. Privaatheid wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal aanbeveel. Die verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende oorbly naby aan die natuur. Ons was twee pare wat vir drie aande verblyf het. Goeie geriewe, pragtige uitsig, netjies en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie aangenaam. Nolene en Billy baie gasvry! Skoon, netjies, rustig en pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Lekker gerus. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Sal dalk aanbeveel vir TV/radio in die blyplek, heeltyd gereën, koud en nie regtig iets om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacobus V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Excellent. Quiet on a smallholding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Alles netjies in orde! Mooi plek. Baie mooi plek. Ook vir natuurliefhebbers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sue B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Absolutely stunning. Loved every minute of staying at Hares Rest. Hosts were so accommodating and friendly. Cottage is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjTABYur08VfddRHWN0pZLdN5xnEUdIDCMUDkezv24GQaNgS2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Piet Retief Road Plot 1 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.342853404224 30.153996129258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang