Successfully reported
+47

Hare's Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hare's Rest is in Wakkerstroom, Mpumalanga, geleë. Wakkerstroom is bekend vir sy vrede en rustigheid, vir die meer energieke is daar baie doendinge in die skilderagtige omgewing. Die area is wêreldbekend vir sy voëlkyk en het skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Wakkerstroom-vleilandreservaat en geskiedkundige terreine insluit. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat 'n ontspanne wegbreek van die bruisende stadslewe soek.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat Kamer 1 en Kamer 2 insluit. Kamer 1 is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, eetarea, sitarea, haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Dié eenheid het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, stoep, met sy eie privaat ingang.

Kamer 2 is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, eetarea, sitarea, haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid het ook toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, stoep, met sy eie privaat ingang.

Geriewe en doendinge op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste is ook welkom om kunsvlieghengel, voetslaan en voëlkyk te geniet.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk en bergfietsry in. Die dorp het baie uitstekende restaurante om in almal se smaak te voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer by Hare's Nest gaan kuier. Ek en my eggenote het baie lekker gebly. Die plekkie was silwerskoon en die gasvryheid was uit die boon...
Sien meer
Sep 2025
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie skoon akkommodasie, sal definitief aanbeveel. Die akkommodasie was van topgehalte. Ons het 'n wonderlike tyd gehad! Ons gashere was ongeloo...
Sien meer
Apr 2025
Elizabeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Onbeskryflik lekker. Rustigste, mooiste plek. Eienaars ongelooflik gasvry. Privaatheid wonderlik.
Apr 2025
Aletia V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aanbeveel. Die verblyf was puik.
Apr 2025
Charles M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oorbly naby aan die natuur. Ons was twee pare wat vir drie aande verblyf het. Goeie geriewe, pragtige uitsig, netjies en goed versorg.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Hare's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjTABYur08VfddRHWN0pZLdN5xnEUdIDCMUDkezv24GQaNgS2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Piet Retief Road Plot 1 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.342853404224 30.153996129258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang