Hare's Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hare's Rest is in Wakkerstroom, Mpumalanga, geleë. Wakkerstroom is bekend vir sy vrede en rustigheid, vir die meer energieke is daar baie doendinge in die skilderagtige omgewing. Die area is wêreldbekend vir sy voëlkyk en het skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Wakkerstroom-vleilandreservaat en geskiedkundige terreine insluit. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat 'n ontspanne wegbreek van die bruisende stadslewe soek.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat Kamer 1 en Kamer 2 insluit. Kamer 1 is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, eetarea, sitarea, haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Dié eenheid het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, stoep, met sy eie privaat ingang.
Kamer 2 is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, eetarea, sitarea, haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid het ook toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, stoep, met sy eie privaat ingang.
Geriewe en doendinge op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste is ook welkom om kunsvlieghengel, voetslaan en voëlkyk te geniet.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk en bergfietsry in. Die dorp het baie uitstekende restaurante om in almal se smaak te voorsien.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Hare's Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang