Successfully reported
+49

Harmonie 1

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Strandloper Street, Voorstrandt, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 970 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Harmonie 1 is in Paternoster, Wes-Kaap, geleë. Paternoster is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus. Die area is veral bekend vir sy kreef, visvang, strande en skilderagtige uitsigte.

Die pragtige grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat geskik is om tot 6 gaste te akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens in die solderarea. Hierdie kamer het spiraaltrappe en is nie geskik vir kinders onder die ouderdom van 6 nie. Ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis in.

Daar is ook 'n omheinde patio met buitemeubels. Geriewe op die perseel sluit 'n binne-kaggel en buitebraai-area asook 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig en 1 veilige parkeerplek in.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykdom en die hoë vlak van endemisme maak die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Phillip H
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Beste plekkie nog sover.
Mei 2025
Ethilda O
Gesin met tieners
5.0
Heerlike, skoon, netjies met die see op jou voorstoep. Heerlik, rustig stukkie paradys.
Des 2024
Clyde P
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect family break from general city hustle. Extremely peaceful, minimal activity in the area, really a break away from the city. Wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Faith C
Gesin met tieners
4.4
Felt like home. We enjoyed our stay at Harmonie 1 very much since it's just a stone's throw away from the beach. It was the perfect sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Gerhard V
Saam met vriende
4.2
Weereens lekker in 'n bekende plek. Die kombuis toerusting is opgegradeer wat baie aangenaam is. Heerlike verblyf. Die hantering deur die verblyfverhu...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 17 Strandloper Street, Voorstrandt, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harmonie 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 970
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 970
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 970
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Strandloper Street, Voorstrandt, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03a5c8bd030f25223a5cfb187936646256d7f934af38150eb0b3c8ceedf15f512ec3b16423adac9f8ef198e4293d393160b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 17 Strandloper Street Voorstrandt 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807375 17.894683333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang