Harmonie 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 530 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Harmonie 2 is 'n asemrowende grasdakhuis wat 25 m van die strand af geleë is in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster, wat aan die Weskus van Suid-Afrika geleë is.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede solder-styl slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n kombuis, sitkamer en eetarea met 'n binnenshuise kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir die eenheid.
Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg, wat dit 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming maak. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykheid en die hoë vlak van endemisme maak dit 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 927
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 17 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Harmonie 2 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang