Successfully reported
+10

Harmonie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Harmonie Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harmonie is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se hoofhuis in Wolseley geleë is. Dit is 'n ideale verblyfkeuse vir paartjies, ontspanningsreisigers en korporatiewe gaste.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 2 driekwartbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien vir jou gerief.

Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in vir jou gerief. Verder bied die woonstel lugversorging, en vermaaklikheidsopsies soos 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, asook gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat braai-area vir gaste om te geniet. In die geval van kragonderbrekings is die woonstel toegerus met 'n gasgeiser en herlaaibare ligte om ononderbroke gerief te verseker. Veilige parkeerplek agter 'n hek word vir gaste voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rencia F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie privaat, intieme en veilige blyplekkie. Baie netjies en skoon. Ek hou spesifiek van die groot, ruim stort en dat 'n kamera reg voor die parkeerar...
Sien meer
Aug 2025
Anthony W
5.0
Aangenaam. Ja, baie lekker gebly.
Aug 2025
Corne V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Heerlike verblyf, baie sentraal om die omgewing te verken!
Aug 2025
Sharney D
Saam met lewensmaat
5.0
I would recommend it to anyone who is looking for a quiet getaway. Friendly staff, place was clean, really value for your money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Julie F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. The host was very friendly and came to see if we were settled in. Such a fantastic mattress on the beds. The sho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Harmonie Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harmonie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Harmonie Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe726b08c3992ccf82a2c35db0af6cd74307f863e5cab897550796a249fd7565e4649b95533a4876fd60ad3ee3fa283bdeb7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 8 Harmonie Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.41175901253 19.204865263616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang