Harmony Game Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Prentice Kraal off R75, Kariega Farms, 6229, Oos-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Harmony Game Lodge is 'n stil lodge geleë in 'n beboste area wat 45 km vanaf Addo Olifant Nasionale Park is en naby die dorpe Uitenhage en Kirkwood is. Die beboste gebied sluit spekboom, Kaapse aalwyn, doringbome en vele meer in.
Dié lodge bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers sowel as tente-eenhede. Daar is 2 Dubbelkamer-gastekamers wat elk ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad insluit.
Daar is 3 tent-eenhede wat elk 2 mense kan akkommodeer en nog 'n tent-eenheid wat gemaklik 'n gesin van 4 kan akkommodeer wat 'n dubbel- en 'n stapelbed insluit. Al 4 hierdie eenhede het óf 'n binne- óf buite-sitarea wat gaste toelaat om te ontspan en die omliggende bosveld-uitsigte ten volle te bewonder.
Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe asook 'n gastesitkamer wat vir alle gaste beskikbaar is. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 17 Prentice Kraal off R75, Kariega Farms, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Harmony Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Prentice Kraal off R75, Kariega Farms, 6229, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang