Successfully reported

Harmony Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ruim en luukse akkommodasie. Ons kamer was heerlik ruim en die badkamer is modern, groot genoeg en luuks. Die kamer is elke dag gediens en van vars beddegoed en handdoeke voorsien. Die eenheid was baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer van Harmony gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharisha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was vreeslik lekker, ons kon bietjie vroeër ingaan, regtig mooi en skoon! Baie lekker gebly! Sal enige tyd weer gaan. Sal graag net onder aandag wil bring dat die glasdeure se slotte los is en nie lekker sluit nie. En dit was bietjie ongerieflik dat daar nie 'n deur by die badkamer was nie. Maar sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Eg Afrikaans. Baie beïndruk met perseel, eienaar en werkers se vriendelikheid en om nie eens te praat van gasvryheid nie. Dankie oom vir 'n lekker verblyf en dat jy uit jou pad gegaan het om ons so welkom te laat voel. SAL ONS WEER SIEN en sal dit ten sterkste aanbeveel. Groete, Conrad en Sonette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Luuks, ruim en gemaklik. Die dubbelkamer was heerlik ruim en die badkamer baie luuks. Die eenheid was baie skoon en die handdoeke en beddegoed is elke dag vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Die verblyf was baie aangenaam. Die plek is baie gunstig en naby die nodige areas. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Ek sal aanbeveel dat die handdoeke vervang moet word. Dit is baie hard en krapperig. Mens droog nie lekker af nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Harmony Guesthouse
Dankie Danie Ek sal beslis daarna kyk en sien wat ons kan doen.

Vimalanathan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

All in all, it was a good venue, but I feel that breakfast should have been included. Unfortunately, we did not sleep well as the guest next to us kept making noise until 12. They did not adhere to the 11pm rule. Also, the fridge in the room was not silent; the motor disturbed our sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Harmony Guesthouse
Thanks for keeping us posted on these issues. Unfortunately, it could have made your stay more pleasant if you had informed us immediately of these issues that disturbed your stay. Note that the fridge can be unplugged or switched off at any time. It is there for your convenience. There is no 11pm rule, but we expect our clients to respect one another day and night, as such, no music or visitors are allowed. Our telephone is manned 24/7 should you need to draw our attention to such issues.

Suzette L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rustig. Dankie, sit asb. net kragproppe in vir selfoon-opladers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanietha C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Vriendelik en ruim. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is ruim. Enigste ongerief was beurtkrag, die instansie is wel toegerus met 'n generator. Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastion A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Thanks Hannes, Martie and the friendly personnel. Whatever extras we required, there was no hesitancy to assist. Even with loadshedding, Hannes made sure that he lights stayed on. Martie keep up the beautiful garden. Will definitely return in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Netjies, veilig en skoon. Sal aanbeveel. Binne bereik van alle toeriste-aantreklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Vlier Crescent, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkMWExOWI3LTFjZjAtNGY5NS1iYjE4LTMwZWY2MTczNjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 4 Vlier Crescent West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.483164246563 30.963404774665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang