Successfully reported
+18

Harpy Haven

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Harpy Haven is 'n moderne villa wat op die oewer van die Vaalrivier, net 9 km buite Parys, geleë is. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir gesinne of groep vriende.

Die villa beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 koninggrootte-beddens het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 3 badkamers, waarvan 2 badkamers 'n stort, wasbak en 'n toilet het en die derde badkamer het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar. Gaste kan op die stoep met genoeg sitplek braai en die uitsig oor die Vaalrivier geniet.

Vir visvang-entoesiaste is daar 'n rivier met 'n oorvloed vis en gaste kan hul eie bote saambring. Harpy Haven is ook naby die lewendige dorpie Parys geleë, wat vir sy geskiedenis, kuns en avontuuraktiwiteite bekend is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rize K
Gesin met klein kinders
5.0
Memorable. Fantastic, will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Madelene S
5.0
Luukse verblyf op sy beste. Harpy Haven het ons stoutste verwagtinge oortref! Topgehalte verblyf - die beste ooit!
Apr 2025
Marilize D
Saam met vriende
5.0
Beste verblyf in Parys! Fantastiese plek, veilig, netjies en baie rustig. Sal definitief weer daar oorbly.
Mrt 2025
Mari P
Saam met lewensmaat
5.0
Vreedsaam kos vir die siel. Perfek om jou batterye te herlaai. Ons het heerlik gebly. Die huis het alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Die instru...
Sien meer
Jan 2025
Nicole F
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon, smaakvol, baie rustig. Baie smaakvolle eenheid, netjies en skoon, teen die rivier, mooiste uitsig. Winnie is baie vriendelik en behulp...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Harpy Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6bc156d00a2d6dac58cb65535b26489c5a3588e5e380931009908c7459bcbef62de742c8a66682b26e228862b8d1f2bfc8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Almur Smit Poultry Farm The Grange 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.872326009266 27.481422949317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang