Harpy Haven
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R2 440 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Harpy Haven is 'n moderne villa geleë op die oewer van die Vaalrivier, net 9 km buite Parys. Hierdie lieflike villa kan tot 6 gaste gemaklik akkommodeer, wat dit perfek maak vir gesinne of groepe vriende.
Die villa beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 met koninggrootte-beddens ingerig is, en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers: 2 met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die derde 'n bad het. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, kompleet met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi-toegang is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan en 'n braai op die bekoorlike terras met oorgenoeg sitplek geniet terwyl hulle die asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier geniet.
Hengelliefhebbers sal die oorvloedige riviervis geniet, en gaste kan hul eie bote saambring met maklike riviertoegang. Ten spyte van sy rustige omgewing is Harpy Haven gerieflik naby die lewendige dorpie Parys, bekend vir sy geskiedenis, kuns en avontuuraktiwiteite. Of gaste nou op soek is na ontspanning of avontuur, Harpy Haven in Parys is die ideale Vrystaat-verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Harpy Haven het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang