Successfully reported
+65

Harrington House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hilton College Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Harrington House is 'n pragtige, luukse eiendom wat in Hilton geleë is, en bied gaste elegante en luukse selfsorgverblyf omring deur pragtige groen. Harrington House is 'n ideale opsie vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word gebied in 4 eenhede wat elk gemaklik óf 2 óf 4 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, en suite-badkamer en kombuisie. Ons Deluxe Koningkamers is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed en volledige badkamergeriewe. Die Deluxe Family Suite het nie net 'n koninggrootte-bed nie, maar sluit ook 'n dubbelslaapbank in, dit beskik oor 'n oopplan-badkamer met 'n toegeboude toilet. Ons luukse gesinsuite het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, die badkamer het slegs 'n stort.

Die kombuisie in elke eenheid is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n etenstafel en 'n TV met volledige DStv.
Slegs die Deluxe Family Suite het 'n lugversorger, die ander eenhede het plafonwaaiers.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en die eiendom se restaurant op die perseel - Pépère Café. Konferensiekamers en geriewe kan op versoek beskikbaar gestel word teen 'n ooreengekome tarief.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ilze H
Gesin met tieners
5.0
Beautiful, tranquil little haven in KZN. Room exceeded our expectations. Lacked nothing. Cosy decor, comfortable beds, awesome service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Anoet D
5.0
Een van min hondvriendelike plekke wat regtig luuks is! Uitstekende skoon hondvriendelike verblyf. Baie veilig, baie spasie met 'n oulike hondvriendel...
Sien meer
Jul 2024
Liezl V
Saam met vriende
4.8
Te kort. Pragtige plek! Moenie die restaurant mis nie!
Mei 2025
Mary-ann H
Gesin met tieners
4.8
Beautiful space and everything you need. Lovely spot and beautifully appointed. We were welcomed by the owner and wanted for nothing. C...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Adrian B
Saam met lewensmaat
4.8
Really enjoyed our stay, picture perfect and would highly recommend. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Hilton College Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Harrington House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hilton College Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea5f7e6bf4efd56d91a0ffddd5d87a60a966a45f0035298258ad59e9c51926bfa021ac136a8d16380874d4267b84d5a2afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 16 Hilton College Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.512327393692 30.293102933344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang