Successfully reported
+11

Harry's Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Dolfyndeining, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harry's Apartment is 'n beurtkrag-vrye akkommodasie in Richardsbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorggeriewe net 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante en die strand. Dis 'n ideale opsie vir paartjies of alleenreisigers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer.

Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.

Hierdie ruimte lei na 'n klein erf met sitplek buite en braaigeriewe. Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek vir een voertuig en 'n klein sleepwa geniet tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 9 Dolfyndeining, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Dolfyndeining, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad24531b0a809fc765f0f2476377fb1e2d4d690c3a918ef1f87c50f671136b64ec8f71615b6a004941791072ec67426fc13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 Dolfyndeining Richards Bay 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.786878 32.0955001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang