Successfully reported

Alikreukel 4

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantastic. Ons verblyf was baie lekker gewees. Plekkie is baie mooi en gerieflik. Naby alles so kan orals heen stap. Baie stil en rustig. Het alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Ons het heerlik gekuier en sal vir seker weer kom. Ons het heerlik gebly in Alikreukel nr, hoogs aanbeveel, wintertyd gekuier en nie koud geslaap nie! Geyser maak super vinnig baie lekker warm. Alles was in die kombuis wat ons benodig het. Die braai geriewe is mooi skoon en netjies, swembad is netjies, lekkerste groen grasperk!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Welmari D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Baie lekker. Goeie ligging, naby geleë aan alles. Lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cynthia W
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Jun 2025

Daar was nie eers DStv nie. Ons kon nie die Bokke se eerste game reg kyk nie. Daar was niks wat ons kon gebruik nie. Als moes ons self koop soos suiker, melk, seep, ens. Onaanvaarbaar vir die prys wat ons betaal het.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Zonika
Alikreukel 4
Beste Cynthia, Dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat u nie u verblyf ten volle geniet het nie. Ons wil egter graag van hierdie geleentheid gebruik maak om sekere punte op te klaar: Ons verblyf is duidelik as selfsorg-eenhede geadverteer, wat beteken dat gaste hul eie toiletware en verbruikersitems soos melk, suiker, koffie en ander benodigdhede moet voorsien. Nietemin word daar by aankoms ’n klein hoeveelheid koffie, tee en suiker as ’n verwelkomingsgebaar voorsien. Indien dit nie aan u verwagtinge voldoen het nie, vra ons vriendelik om verskoning – maar dit is belangrik om daarop te let dat selfsorg-verblyf nie insluitend diens van daaglikse verbruikersgoedere behels nie. Dit word ook duidelik in ons advertensies en kommunikasie aangedui. Verder word DStv nie op enige platform geadverteer as deel van die fasiliteite nie. Ons eenhede beskik oor Smart TV’s met WiFi, sodat gaste hul eie stroomdienste kan gebruik, wat vir baie mense ’n voorkeur is bo tradisionele televisie. Ons wil ook noem dat, ten spyte van ons duidelike huisreëls wat vooraf gedeel en deur u aanvaar is, daar teen hierdie reëls opgetree is — insluitend rook binne-in die eenheid, wat streng verbied is. Ons het die reëls ingestel om die standaard van die eenheid te beskerm en toekomstige gaste se ervaring te verseker. Ons bied verblyf teen ’n baie billike tarief, met geriewe en ligging wat ooreenstem met die waarde wat aangebied word. Vriendelike groete, Zonika / Hartspore Akkommodasie-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zonika Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae976f659dd660808cf371a34c02bde0ae61e016de62858b3a8dd152f171f278a3ad4143e7bcf11a9de79c4957e3ffa102b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.125906921362 22.114918037763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang