Successfully reported

Hart & Siel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jannie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, alles skoon, netjies, keurig en liefdevol gedoen. Hierdie plek is 'n juweel. Iets wat jou siel tot stilstand laat kom en jou weer hoop gee. Dit was 'n heerlike verblyf, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Dit was heerlik om julle hier te kon huisves. Hoop dit was nie die laaste keer dat ons julle sal sien nie. Sien uit om julle weer hier te kan verwelkom. Groete Johan & Jattie

Morné C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker plek. Was lekker rustig. Nie ver van Potchefstroom af nie. Plekkie is goed ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie netjies en skoon verblyf met lekker atmosfeer. Ons was baie goed ontvang deur Johan en Jattie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Pieter, dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê. Ek sal julle ook enige tyd aanbeveel by enige gastehuis. Hoop ons sien julle definitief weer. Groete Johan & Jattie

Rehana O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Vriendelik, skoon, rustig en veilig. Ons het ons naweek terdeë geniet by Hart & Siel Gastehuis. Vriendelik en skoon, en 'n bonus was die rustige plaasatmosfeer. Ons sal graag weer daar wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezinda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Peaceful, relaxing. Fantastic! Peaceful on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Dit was 'n aangename ondervinding om julle hier te kon huisves. Hoop om julle volgende jaar weer te kan akkommodeer. Groet, Johan & Jattie

Lorencia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lieflike plekkie op 'n plaas. Lieflike plek waar mens dadelik tuis voel. Netjies, skoon en goed ingerig. Baie vriendelike verwelkoming en gasvrye gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Lourencia, dit was so groot plesier. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Elna M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustigheid vir hart en siel is die mees gepaste naam vir die klein juweel van 'n. Baie lekker gebly. Netjies. Skoon. Gerieflik. Privaat. Gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful, comfortable, welcoming, well-equipped, great value, relaxing, friendly. "We had an absolutely wonderful stay! The peaceful surroundings were the perfect backdrop for a relaxing getaway. The accommodation was not only comfortable but thoughtfully equipped with everything we needed, making it feel like a home away from home. The hosts were incredibly friendly and went out of their way to make us feel welcome and looked after. From their warm hospitality to the little details in the space, we couldn't have asked for a better experience. Highly recommend for anyone looking for a serene and cozy escape!"

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Robert, dis waarna ons strewe, dat gaste wat hier oornag, voel of dit hul eie plekkie en eie mense is. Dankbaar vir julle ervaring en terugvoer, dit beteken baie vir ons. Sal julle enige tyd weer hier wil verwelkom. Die gas dra soveel by tot hul eie ervaring hier. Groete Jattie & Johan

Ben K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Uitstekende groep verblyf teen goeie prys. Jattie het ons baie tuis laat voel en ons het as familie groep heerlik gebly. Die eenhede is baie gemaklik, ruim en huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Ben julle was so aangename groep mense om hier te kon huisves, so tuis gevoel met julle hele groep. Sal julle definitief aanbeveel vir enige gastehuis eienaars. Julle was net 'n plesier hier. Hoop ons sien julle Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jattie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4694a6c5d69f9c06b1bfc542c5b3c6619e9f3b7df0b27290ff98cf47223e4b76e722991c1c0fc3aa584f9ca368c5d93224b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Off the R53 Farm Hartebeestpoortje 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.746813500106 27.297964488628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang