Hart & Siel
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hart & Siel is op 'n plaas in die bosveld en bied gerieflike gemeubileerde verblyf tussen Parys en Potchefstroom.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede, naamlik Geloof, Hoop, Liefde en Vrede. Die eenhede het lugversorging, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.
Elk van die eenhede Geloof, Hoop en Liefde het 'n volledige toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, Snappy Chef-kookgeriewe, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Vrede gesinseenheid beskik ook oor 'n toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, gasstoof met 'n oondjie, groot yskas-vrieskas, en tee-en koffiemaakgeriewe. Wi-Fi is beskikbaar.
Elke eenheid het privaat braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.
Verskeie aktiwiteite word in Parys aangebied, soos 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel, riviervlotvaart, kajakvaart, abseil, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, verfbal, warmlugballonvlugte asook boogskiet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jattie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Hart & Siel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang