Successfully reported
+46

Hart & Siel

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hart & Siel is op 'n plaas in die bosveld en bied gerieflike gemeubileerde verblyf tussen Parys en Potchefstroom.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede, naamlik Geloof, Hoop, Liefde en Vrede. Die eenhede het lugversorging, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Elk van die eenhede Geloof, Hoop en Liefde het 'n volledige toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, Snappy Chef-kookgeriewe, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Vrede gesinseenheid beskik ook oor 'n toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, gasstoof met 'n oondjie, groot yskas-vrieskas, en tee-en koffiemaakgeriewe. Wi-Fi is beskikbaar.

Elke eenheid het privaat braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Verskeie aktiwiteite word in Parys aangebied, soos 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel, riviervlotvaart, kajakvaart, abseil, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, verfbal, warmlugballonvlugte asook boogskiet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jannie G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, alles skoon, netjies, keurig en liefdevol gedoen. Hierdie plek is 'n juweel. Iets wat jou siel tot stilstand laat kom en jou weer hoop gee. Di...
Sien meer
Okt 2025
Morné C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plek. Was lekker rustig. Nie ver van Potchefstroom af nie. Plekkie is goed ligging.
Jul 2025
Pieter V
5.0
Baie netjies en skoon verblyf met lekker atmosfeer. Ons was baie goed ontvang deur Johan en Jattie. Ons het baie lekker gebly.
Mei 2025
Rehana O
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, skoon, rustig en veilig. Ons het ons naweek terdeë geniet by Hart & Siel Gastehuis. Vriendelik en skoon, en 'n bonus was die rustige plaas...
Sien meer
Apr 2025
Elna M
Saam met vriende
5.0
Rustigheid vir hart en siel is die mees gepaste naam vir die klein juweel van 'n. Baie lekker gebly. Netjies. Skoon. Gerieflik. Privaat. Gasvry.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jattie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Hart & Siel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4694a6c5d69f9c06b1bfc542c5b3c6619e9f3b7df0b27290ff98cf47223e4b76e722991c1c0fc3aa584f9ca368c5d93224b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Off the R53 Farm Hartebeestpoortje 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.746813500106 27.297964488628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang