Successfully reported
+26

Hart-en-Huis Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kompanje Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 025 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hart-en-Huis Gastehuis bied gerieflike verblyf in die kusvoorstad Hartenbos, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 6 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers, elk met 'n stort vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n TV en toegang tot gratis WiFi. Verder het elke kamer 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele om vrede en rustigheid te geniet.

Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis, gedeelde sitkamer en braaigeriewe. Vir diegene wat die area wil verken, is die strand en verskeie restaurante binne maklike bereik. Oorgenoeg veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 32 Kompanje Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 025
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 025
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 025
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kompanje Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA848be29b9bb864469cff81f9c1d8954c8f8b9aa559860d4ee31c97992893eb30c97e9a3feca0bddb499feccf07a7f4076734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 025 per nag (plek vir 2) 32 Kompanje Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121271194265 22.114219043304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang