Hart van die Karoo
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Magrietha Prinsloo, Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Hart van die Karoo is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Carnarvon, Noord-Kaap bied. Hierdie verblyf spog met 'n pragtige tuin.
Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, eenplaat-induksiestoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is 'n braai en addisionele buite-eetplekke onder die bome. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Magrietha Prinsloo, Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Hart van die Karoo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Magrietha Prinsloo, Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang