Hartbees Boskamp
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R734, 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0405, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hartbees Boskamp is 'n rustige boskamp geleë in Hammanskraal, naby Dinokeng Wildreservaat. Hierdie eiendom is tussen die bosveldbome en gras van die area geleë en beloof om gaste te bekoor met sy idilliese omgewing en volop wild.
Die kamp bied verskeie verblyfopsies, insluitend tent- en karavaanstaanplekke, met 'n totaal van 10 beskikbaar. Die kampterrein beskik oor skoon kraanwater, goed versorgde ablusiegeriewe, spoeltoilette en elektrisiteit vir ekstra gerief. Sommige van die staanplekke geniet privaat ablusiegeriewe, terwyl die oorblywende staanplekke gebruik maak van gedeelde ablusie.
Die kampplek is perfek vir buitelug-entoesiaste en bied 'n wonderlike omgewing vir stap, voëlkyk en om nabygeleë besienswaardighede te verken. Gaste kan die stad se gewoel ontsnap en herlaai terwyl hulle weer met die pragtige omgewing kontak maak.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Valdette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R734, 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0405, Gauteng
- Gaste dink Hartbees Boskamp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R734, 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0405, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang