Hartbeespoort Lifestyle Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 189 Paul Kruger Avenue, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hartbeespoort Lifestyle Guest House bied gehalte-B&B-verblyf in Hartbeespoort en spog met 'n skilderagtige uitsig oor die Hartbeespoortdam en op die Magaliesberge. Die gastehuis is gerieflik naby groot stede geleë en is die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek.
Verblyf word in smaakvolle suites met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke suite het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n sitarea, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en balkon met 'n uitsig op die berge en oor die dam. Daar is 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Besoekers aan Hartbeespoortdam kan verskeie watersporte geniet, staproetes aandurf en 'n plaaslike voëlkykskuiling, kunsgalerye, kuriowinkels en 'n rits restaurante besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 189 Paul Kruger Avenue, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Hartbeespoort Lifestyle Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 189 Paul Kruger Avenue, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang