Successfully reported

Hartbeest Bush Lodge 6

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Morné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uit die boonste rakke. Ons het 'n absolute ongelooflike ervaring gehad. Al was daar kragprobleme in die area, en die plaas het vir die duur van ons verblyf nie krag gehad nie, het die gasvrou en toesigter seker gemaak dat die kragopwekker aan die gang is en dat ons 'n heerlike tyd kon geniet. Dit is ons tweede besoek aan die plaas, en ons sal vir seker weer daar gaan oorbly. Baie dankie vir 'n lieflike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a78f23d50d958946eb90fb22b341980365f2a08d36de8882f3b129e7ef2a6fa8a74a77031b4876dd7a64d1336da7c14f2c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.714698674644 27.82968878746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang