Successfully reported

HartebeesDen

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Leone D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal weer daar gaan slaap. Plekkie was baie netjies en gerieflik vir ons 1 nag oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike, rustige en gerieflike verblyf vir twee. Ons het die ligging van Hartebees Den uitstekend gevind, ver genoeg van enige verkeer en in 'n stil woonbuurt. Ons voertuig het agter 'n toesluithek gestaan en die woonstelletjie is lekker privaat aan die agterkant van die woonhuis geleë. Dis toegerus met alles wat nodig is in die kombuisgedeelte en daar is ook gemaklike sagte sitstoele as 'n mens net lekker wil ontspan. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en kan dit beslis aanbeveel as 'n verblyfopsie in Worcester.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Neat, clean and comfortable. Perfect for what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

N/A. Easy to find, quiet area. For the price, it's good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Die gastehuis was baie netjies en skoon. Die gastehuis is in 'n stil area geleë en dit was 'n baie lekker plek om te oornag. Jy kry die gevoel dat daar moeite gedoen word vir die gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfect to just relax and unwind. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Goeie diens en waarde vir jou geld. Baie oulike, veilige plekkie. Lekker dubbelbed, heerlike warm stort en goeie WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik en lekker. Baie lekker gebly, en bed en stort baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia V
1 nag
5.0
Apr 2025

Rustig. Baie gemaklik, perfek vir twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reona W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Dit was baie wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 685
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 685
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 685
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hartebees Avenue, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2078c79b58824368c9485f8aa16d78e5d144f4a3886d420cf4e6bd7c49332507e86befe797d6dd83412b67566673e2b6a48c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 19 Hartebees Avenue Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.623107541073 19.413117722548
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang