Successfully reported

Hartelus 10

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elna I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit was amazing. Baie mooi plekkie met alles wat mens nodig het. Baie netjies en modern met die binne braai as 'n bonus. Kompak maar tog ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Fantasties, veilig en gerieflik. Die verblyf was baie netjies en skoon. Alles is in 100% kondisie. Die interaksie met die eienaar was maklik en vriendelik, met geen komplikasies nie. Die ligging van die verblyf is ook baie goed en sentraal, maklik en vinnig om by Seefront van Hartenbos te kom, asook Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, gee klagtes oor niks. Was fantasties, sal weer gaan en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtig. Heerlik gebly. Sal weer terugkeer na die woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Relaxing, memorable, good location. We had a great time at Hartelus 10. Myself, my boyfriend and two of our friends escaped to Hartelus 10 for my 23rd birthday and it was such a beautiful weekend. The place was spotless, beds extremely comfortable and the entertainment area the star of the show. The neighbours were extremely friendly when seeing us around and we especially loved walking to our car and being greeted by a fluffy black cat. Thank you Hartelus 10 for giving us the space to make good memories and kick our feet up for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlik, gemaklik, modern het niks meer nodig! Het heerlik gebly, wou nie huistoe. Was so mooi skoon en het alles waarna 'n mens soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Was amazing and very modern. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

A wonderful family getaway! We had a wonderful stay at Hartelus! Check-in was a breeze, the unit was clean and well equipped, and close enough to everywhere we needed to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenobia P
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wondering. The stay was very rewarding, the location is good and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker gebly. Gerieflik, netjies, skoon en baie goed geleë. Lekker en gerieflik gebly. Netjies en skoon. Deon was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Larize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0faa2ea16595019ea7f08c0a389ada03ee37b0904f79963fb20ea388334bde44c19af933a29a208da0837bdb82886436fe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 25 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.134195666228 22.106786110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang