Successfully reported

Hartenbos - Hexrivier 102

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mulcha S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Dit was een vir die boeke. Alles wat jy nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer Hexrivier102 besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmaine B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Helana was an amazing host, the house was neat and great value for money. The house had everything to make it an unforgettable and memorable getaway. The house is equipped with everything: cutlery, washing machine tablets, air fryer, etc., and everything you would need to braai. The unit is big and very neat. She even stocked the kitchen cupboard with biscuits, coffee, tea, sugar and cappuccinos, very sweet of her. All you have to do is bring yourself and enjoy your vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties. Die plekkie was goed ingerig en baie netjies. Ons kon met die kinders stap oral waar ons wou gaan. Ek sal beslis weer daar bly as ek Hartenbos kies as bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shihaam H
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

We loved our short weekend stay. We were welcomed by a very friendly host and even while on route, was always checking in. The place was very clean and exactly like the pictures posted. Thank you again for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Hartenbos - Hexrivier 102
Thank you, Shihaam, you are always welcome and I hope to see you soon again!

Avril G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Wonderlike en gerieflike kuier ruimte. Na 'n hartlike, baie vriendelike ontvangs deur die eienaar was ons aangenaam verras met die baie gerieflike 3 slaapkamer woonstel. Alles en baie meer as wat ons nodig het, is voorsien. Ons het regtig 'n fantastiese naweek geniet. Ons huis weg van die huis. Ons sal Hexrivier 102 beslis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlik en ontspannend! Baie gerieflike 3-slaapkamer. Baie netjies met alles wat jy nodig het en baie veilig. Stapafstand van die strand en winkelsentrums. Heerlik gekuier en sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Hartenbos - Hexrivier 102
Dankie, julle is enige tyd meer as welkom om weer te kom kuier!

George S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Befok lekker. In Afrikaans gestel, die verblyf, ligging en kuier was befok, net te kort. Ek sal die plek vir almal aanbeveel. Sal beslis weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Dit is net een woord fantasties lekker. Wat 'n fantastiese plek om te bly. Ons het alles tot ons beskikking gehad. Ons het 'n warm, vriendelike ontvangs gekry. Sal vir seker weer van Hexrivier 102 gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Hartenbos - Hexrivier 102
Dankie, julle is enige tyd weer welkom!

Elma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sak weer kom. Ons het heerlik gebly. Daar was alles wat mens nodig gehad het en nog meer. Gemaklik en gerieflik. Baie gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Hartenbos - Hexrivier 102
Dankie, julle is altyd weer welkom!

Roche B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Great stay. It was bigger than I thought. The place was neat, clean and very well placed. The host was also really friendly and welcoming. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Hartenbos - Hexrivier 102
Thank you, Roche. Always welcome again at Hexrivier 102!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Oranje and Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383eb570e2efa09c6c911579271114f855eb9e5b56615b0bb3f231646794cfe47e6e687fce688260951f4774233315be8be9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Corner of Oranje and Swellendam Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.128270356928 22.112931472403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang