Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Gare, Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 150R986 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 is in die gewilde dorpie Hartenbos geleë en gerieflik gemeubileer vir 6 mense. Die eenheid is nuut gemeubileer en toegerus.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak en die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het 'n bad. Alle beddegoed word voorsien.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, outomatiese wasmasjien, ketel, breekware en eetgerei asook 'n ontbythoekie met stoele. Die gerieflike leefarea is toegerus met 'n platskerm-TV en volledige DStv. Die leefarea lei na 'n privaat patio met 'n ingeboude braai, buitetafel en stoele en 'n grasperk. Die eenheid is met 'n Trellidoor beveilig.
Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en 'n tweede parkeerplek vir 'n sleepwa asook gasteparkeerplek word voorsien. Gaste moet eie was- en droë lap, bad- en strandhanddoeke saambring. Die eenheid maak gebruik van voorafbetaalde elektrisiteit.
Die kompleks is stapafstand (600 m) vanaf die strand, Hartenbos Winkelsentrum (400 m), die superbuis, warm binnenshuise swembad, verskeie restaurante en sowat 900 m vanaf die ATKV Amfiteater.
Neem asseblief kennis dat die verblyf ongelukkig nie matrikulante op hul eie toelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- La Gare, Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Gare, Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang