Successfully reported
+8

Hartenbos Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam Ave, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartenbos Selfsorg Vakansiewoonstel is regdeur die jaar beskikbaar. Die woonstel is sentraal geleë na al die doendinge in Hartenbos.

Die woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 6 mense (4 volwassenes en 2 kinders). Daar is 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis, leefarea en balkon. Die balkon bied 'n ingeboude braai.

Die hoofstrand is stapafstand en is sowat 600 m van die woonstel af. Die sentrale vermaakareas soos waterglybane, putt-putt, trampolien, restaurante en winkels, warm en koue water swembaddens is alles binne stapafstand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Yolande H
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld, netjies, veilig. Ons het dit vreeslik geniet. Woonstel was netjies en skoon, veilige parkering is 'n pluspunt.
Aug 2025
Mariette S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gekuier in die netjiese, skoon en gerieflike woonstel. Daar is alles wat nodig is om verblyf geriefli...
Sien meer
Feb 2025
Marthinus H S
Saam met vriende
5.0
Sal beslis weer hier bespreek. Baie lekker gebly, dankie.
Jan 2025
Magda B
4.8
Rustig. Baie lekker gebly in die kompleks.
Jan 2025
Danielia O
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gekuier, braai op stoep is ideaal en baie rustig en stil. Verblyf was baie goed, maar vervang asb. die TV! Die TV is baie oud en die kanal...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Swellendam Ave, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam Ave, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d8a3c55be45dce4057a7b58db76840d7fe3c6d6cdd694e8541f491f53b5d7250c285abbc9f05bdaddcf44bb7ca648a30591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 Swellendam Ave Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.128693019063 22.111651745372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang