Successfully reported

De Branders 9

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frikkie En Blanche B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende vakansieplek. Baie aangenaam en alles net soos in foto's. Andre is 'n uitstekende gasheer en gee baie goeie en vinnige terugvoer. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bella H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Home away from home. Great location, beautiful and neat apartment, everything you need under one roof. The host spoke to us prior to and during our stay, which we appreciated a lot. Walking distance from all amenities, lots to do with toddlers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Bella, baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit is altyd lekker om te weet ons gaste was tevrede. Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Irmila L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderlike bestemming, pragtige uitsig en perfek geleë! Heerlik gekuier en gerus! Heerlik gebly, alle verwagtinge was nagekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Irmila, baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Altyd lekker om te hoor ons gaste het hulle geniet, dit maak ons harte bly. Baie dankie vir julle ondersteuning, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Petro O
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lekkerste kuier nog in Hartenbos. Baie lekker gekuier, sal beslis De Branders 9 aanbeveel. Mooiste uitsig en baie netjies. Goeie diens ontvang van Andre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Petro, dit is so lekker om te hoor julle het julle kuier geniet. Ons is bevoorreg met al die pragtige gaste wat ons op Hartenbos ontvang. Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Liezle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Amazing! It was very enjoyable and the host is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Liezle, ons is baie gelukkig dat julle tevrede was met julle verblyf. Baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit geweldig baie. Ons waardeer jou ondersteuning, en kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Madelein C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Prentjie mooi uitsig! Heerlik gebly, alles was skoon en netjies, alle kommunikasie was baie doeltreffend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Madelein, baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit. Baie dankbaar dat ons 'n bydrae kon lewer tot julle kuier hier in Suid-Afrika. Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer vir ons daar uit Australie. Groete De Branders 9

Valmarie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Baie lekker. Baie lekker. DStv. 'n Bad, wasmasjien/droër, WiFi skottelgoedmasjien. Maak dit baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel D
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

We enjoyed our stay and plan to come back next year. We enjoyed our stay. The only issues outside of the owner's control were the maintenance work being carried out on the balconies, with workers around from 07:00 to 17:00 on weekdays. The three narrow curved steps of the duplex stairway might be problematic for older or movement-impaired visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Rachel, baie dankie vir die terugvoer, ons is jammer oor die onderhoud wat gedoen moes word. Gelukkig is dit nou verby en kan gaste hulle tyd by De Branders 9 geniet. Soos ek voor die tyd genoem het, dit is jammer dat dit in julle tyd moes gebeur het. Elke persoon se vrees vir trappe is anders, daar kom elke Maart 75+ jariges wat elke jaar kom en nie probleme met trappe het nie. Ons neem egter kennis en sal dit so aan al die gaste noem wat aansoek doen. Nogmaals dankie vir die ondersteuning en kom kuier gerus weer. Groete De Branders 9

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Baie mooi en netjies. Het baie lekker gebly, sal weer daar gaan bly.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Het lekker gebly en Andre was baie hulpvaardig. Sal beslis weer wil gaan. Baie oulike plek. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Branders 9
De Branders 9
Hi Sunette, baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. So lekker om te hoor julle het dit geniet. Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete, De Branders 9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

De Branders 9 Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Street, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA602eed004c136c1bb75ecba947a1e41d68c1c59da3488d62db95fb26be253683b8c660b35a6d4fa17a3e4539ece0c5582069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 63 5 1 5 Paardekraal Street De Branders 9 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123592961133 22.120022180426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang