Hartenbos Huisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Witteboom Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hartenbos Huisie is 'n volledig gemeubileerde meenthuis vir 6 persone, in 'n veilige kompleks geleë in die kusdorp Hartenbos.
Die huis is gerieflik gemeubileer en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n braaikamer. Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, kookgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.
Gaste kan ontspan in die sitkamer, wat 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gemaklike sitplek en 'n slaapbank het, en gebruik maak van die ingeboude braai-area in die braaikamer. Parkering is beskikbaar in die dubbelmotorhuis.
Hartenbos bied pragtige strande, en 'n verskeidenheid aktiwiteite soos swem, snorkel, visvang, stap, en besienswaardighede in die omgewing sluit 'n waterpark en die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3 Witteboom Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Huisie het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Witteboom Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang