Successfully reported

Hartenbos Landgoed 13

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Monica R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Comfortable, clean, safe and central. Spacious and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ruim, skoon huis wat goed toegerus is en in 'n baie veilige ligging. Heerlike, ruim huis met alle geriewe wat jy nodig kan kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie veilig en netjies. Plekkie is netjies en baie veilig. Naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Great! It was great! Close to everything we wanted to do and see on our holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katerina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Absolutely fantastic home away from home. Very pleased with the accommodation. It's warm, cosy, pretty walking areas, dog friendly. Kids loved walking around the complex and the safety is top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik, stil en rustig! Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Wegbreek naweek naby die see. Wow wow wow. Dit is 'n fantastiese plek, ruim en as ek sê niks het ontbreek nie, bedoel ek dit. Wanneer ek weer Hartenbos toe reis, sal ek eerste kyk of die plekkie beskikbaar is. Ideaal vir my en my dogters gewees! Ek het op die grondvloer gebly en hulle op die boonste vloer. Lieflike braai-area vir diegene wat wil braai. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Veilig, stil, gerieflik met alles wat nodig is. Huis was netjies skoon, met alles in wat ons nodig gehad het, in 'n stil, rustige en veilige omgewing. Goeie waarde vir geld. Bietjie weg van die see, maar dit het ons geweet, daarom nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Heerlik gebly in 'n ten volle toegeruste huis. Heerlik gebly in 'n huis binne 'n pragtig versorgde landgoed en stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 278

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Unit 13, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ZWExOTlkLTdhYjgtNGFkMy05MjBlLTNiMmExMDE1NmUwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 60 5 1 5 Hartenbos Landgoed Unit 13 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111226765891 22.114668216919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang