Successfully reported

Hartenbos Landgoed 38

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Kelly C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lekker. Dit was lekker nie ver uit Kaapstad nie, net wat ons nodig gehad het, behalwe WiFi sou baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Rustig, netjies, vir seker sal ons weer kom. Ek het vir seker lekker gebly. Net WiFi geriewe gemis, maar nie teensmash nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was 'n uitstekende kuier gewees. Dit was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iris
Hartenbos Landgoed 38
Baie dankie. Was lekker om jou daar te hê.

Cliff J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Fantasties verfrissend. Verblyf was fantasties, eienaar baie tegemoetkomend en plek is lieflik. Daar was 'n probleem met die spoedwale wat die landgoed self uitsit, dit het my nogals 'n tyd gevat om gewoond te raak aan die voertuie wat oor dit ry, gee nogals 'n harde geluid af, maar dan maak die stilte en voelsang op vir dit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurelia M
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Lekker gebly. Waarde vir geld blyplek, ruim en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Aug 2025

Rustig en gerieflik. Goed ingerigte huis vir kort- en langtermyn verblyf. Lekker rustig en vreedsame omgewing.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ulandi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable, clean and safe. Lovely home. Very comfortable and located in a very safe area. The house was clean and has everything that is needed. Thoroughly enjoyed our stay and will most definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George I
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Excellent. Very nice stay. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Musa L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Lovely, quiet and relaxing. Hartenbos Landgoed 38 is very nice, a few minutes away from shopping malls, swimming pools, beach front and everything you need in between (comes highly recommended).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Veilige en rustige omgewing. Plek is netjies en skoon. Uitstekende verblyf in 'n veilige kompleks en sal beslis dit aanbeveel vir persone wat op soek is na 'n goeie lekkeslaap-wegbreek. Iris baie dankie vir die geleentheid dat ons weereens daar kon bespreek. Dankie aan Hilda vir die vriendelike ontvangs sys regtig 'n staatmaker en is altyd bereid om 'n ekstra myl te stap sodat alles vlot kan verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Iris
Hartenbos Landgoed 38
Baie dankie Johan. Waardeer die mooi woorde. Altyd 'n plesier om jou te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21db68f13b6d7325b075387f58a5acb8afe06ec0e51e7cb93c0b91485d6b27b71e9cace414e688f461977699d3ec5aa62c8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Off the N2 Hartenbos Landgoed 38 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1132199 22.1173655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang