Successfully reported

Hartenbos Landgoed 44

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Helene B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Gerieflike plek, wat ek beslis sal aanbeveel. Ek beveel Hartenbos Landgoed 44 beslis aan. Dit is goed geleë en die plek was netjies en baie gerieflik. Ons het dit baie geniet, alhoewel ons baie min tyd daar spandeer het. Ek sal beslis hulle aanbeveel en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie nice plekkie. Die kids was mal oor die kids room plek. Dit het als wat jy soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike gerieflike huis, sal weer gebruikmaak van verblyf vorentoe. Baie gerieflike huis, stil omgewing en naby Hartenbos besighede en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Fantasties alles wat ek voor kon vra. Ons het heerlik in hierdie pragtige, skoon huis gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Augustine M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Adventurous. Very adventurous, and site seeing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Everything worked out as we hoped. Everything was in very good condition and clean. The host was helpful with enquiries. A relaxing, peaceful environment. We will return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Ons het baie lekker gebly. Die huis is netjies en privaat. Die landgoed is baie. Ons het baie lekker gebly. Die huis is netjies en privaat. Die landgoed is baie mooi en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Lekker gerus. Baie rustige en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was baie lekker, beslis waarde vir geld. Baie behulpsaam, dame wat huis hanteer baie professioneel en niks wat mens vra is te veel moeite nie. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie lekker en gemaklike verblyf. Baie lekker plek en ons het dit geniet. Wens ons was steeds daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Unit number 44, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkOTEzNjUzLTVjZGUtNDQzNy1hNDUyLTZlZjc5ZDM5YzZjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 63 5 1 5 Hartenbos Landgoed Unit number 44 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112203 22.11694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang