Successfully reported
+65

Hartenbos Mountain View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 83 Geelhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartenbos Mountain View is 'n ruim, selfsorghuis in Mosselbaai wat met 'n asemrowende uitsig op die berge spog. Dit is net 'n hanetreetjie vanaf die Hartenbos Waterfront en winkelsentrums.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die 2 oorblywende slaapkamers het albei dubbelbeddens. Die aparte badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet, en een van hulle het ook 'n bad.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur-yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 is langs die kombuis beskikbaar.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Daar is 'n ekstra TV in die hoofslaapkamer en nog een in die onderste TV-kamer. Die huis is met 'n sonkragstelsel en 'n omsetter om beurtkrag te vermy toegerus.

Die buite-area is ideaal vir onthaal en spog met 'n braai-area, sitplek en 'n buiteverwarmer op die stoep, net langs die sitarea.

Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie in 'n afstandbeheerde toesluitmotorhuis op die perseel beskikbaar.

Die onderste verdieping van die huis kan apart as 'n eenheid op sy eie bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 83 Geelhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Mountain View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 83 Geelhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZDJkZTM3LTI2OWMtNDc1OC05MjM0LTY3NDRiZTM1OTA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 83 Geelhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.121097582528 22.098712953422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang