Successfully reported
+9

Hartenbos Self-catering Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 29 Berthol Alheit Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 R464 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hartenbos Selfsorgwoonstel is 'n woonstel wat op die eienaar se eiendom in Hartenbos geleë is. Die woonstel is ideaal vir 2 volwassenes wat op soek is na 'n oornagplek, naby die strand en ander besienswaardighede in Mosselbaai.

Hartenbos Selfsorg Vakansiehuis het nou 'n omskakelaar om die impak van beurtkrag te verminder.

Die woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed met linne, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Bring jou eie handdoeke. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei, met die basiese toebehore en benodigdhede om dit te doen.

Die sitkamer het netjiese sitplekreëlings met 'n volledige boeket-TV en lei uit na die agterplaas. Daar is 'n braai, stoele, tafel en sambreel buite die woonstel. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor op die perseel. Hartenbos Selfsorg Vakansiehuis is naby die strand, winkels en restaurante, asook verskeie binne- en buitelugaktiwiteite om te ervaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eugene H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige omgewing. Baie goeie toegeruste eenheid.
Okt 2025
Amanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie herinneringe van ons verblyf daar. Heerlik gebly. Privaat en veilige plek. Loopafstand see toe. Sentraal geleë.
Sep 2025
Christine L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en privaat. Baie oulike woonstelletjie. Privaat en veilig. Geleë in 'n baie stil omgewing.
Sep 2025
Ansie J
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, en goed toegerus. Privaat ingang, winkels en strand binne loopafstand.
Apr 2025
Zayda K
Saam met lewensmaat
5.0
Wens ons kon langer bly. Baie privaat, het heerlik gekuier. Die omgewing is netjies en stil. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 251

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 29 Berthol Alheit Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Slaapkamer sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf R580
R 580 R 464
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R580
R 580 R 464
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
R 580 R 464
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 29 Berthol Alheit Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NTQxNDk2LWIxMWYtNDAzNS1iN2Y0LTU1ZjE4YzUxYzMzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R464 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 29 Berthol Alheit Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.1345736 22.1100608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang