Hartenbos Self-catering Home
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 29 A Berthol Alheit Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hartenbos Selfsorghuis is naby die strand, verskeie restaurante en ander besienswaardighede in Hartenbos geleë.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer is albei ingerig met 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamer is albei ingerig met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer en die tweede badkamer is albei toegerus met 'n bad, 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien as 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met satelliet-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die stoep het 'n braai-area en buitemeubels waar gaste kan ontspan. Hierdie eiendom gebruik 'n omskakelaar om onaangeraak te bly deur beurtkrag, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 251
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 29 A Berthol Alheit Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Self-catering Home het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 29 A Berthol Alheit Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang