Hartenbrits
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R380 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Hartenbrits is 'n bekoorlike tuinwoonstel op die grondverdieping by 'n privaat woning in Hartenbos-Heuwels. Dit is sowat 2,5 km vanaf die Hartenbos Seefront en Strand-area, wat gaste 'n rustige toevlugsoord naby die kus bied.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitarea.
Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en komplimentêre WiFi.
Dié eenheid lei na 'n stoep en het 'n privaat braai-area en 'n plonspoel. Gaste het 'n privaat ingang wat via 4 trappe toeganklik is. Skaduparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
'n Minimum van 14 dae moet bespreek word tussen 20 Desember 2025 en 2 Januarie 2026.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbrits het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang