Successfully reported

HartenVilla

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tanya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heeltemaal rustig. Verskriklik lekker. Baie skoon en veilig. Sal 100% weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie! Kom kuier asb. gou weer.

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie waarde vir geld. Heerlik gebly by Hartenvilla. Die kompleks was stil en rustig. Die akkommodasie self was netjies, skoon, gerieflik en goed toegerus. Kommunikasie van die eienaar was stiptelik. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Beste selfsorg in die Wes-Kaap. Die skoonste selfsorg wat ons nog ooit in oor gebly het. Die eenheid is fantasties toe gerus. Ons sal definitief weer hier kom bly. Baie dankie aan die gasvrou. Ons het heerlik gebly. Tien uit tien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie! Kom kuier asb. gou weer.

Ilse B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Kan Hartenvilla aanbeveel. Is ruim, netjies, goed toegerus en die omgewing is veilig. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie!

Fernando Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We enjoyed our stay, we will book with you again in future. Very comfortable, close to all amenities. May invest in an A/C for the summer months.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie veilig, die area is mooi sentraal, nie ver van die see en shopping centres nie. Ek en my vrou hou persoonlik baie van Harten Villa, ons wil dit graag weer doen in die toekoms. Ek beveel dit aan, dit is 'n pragtige en skoon area, ook baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!

Kenneth M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Excellent. A very nice place with shops around makes it lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Thank you, Kenneth!

Elzaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Baie rustig en het alles wat jy nodig het! Die huisie het alles gehad wat jy nodig het en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie!

Arrie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie netjies. Heerlik gebly. Baie netjies. Kompleks is pragtig. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Baie dankie! Kom kuier asb gou weer.

Helena D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Xx. Awesome! Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
HartenVilla
Hallo Helena Ons is bly julle het HartenVilla geniet. Julle was wonderlike gaste om te huisves, kom asb. weer. Groete Celia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout Street, 83 Fonteine Park, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af6ceb60a29e6f00c851b799351a341f8bc7029fcdadeb402e6b793216b16f65600372c8d592c6cad653b87e4fd203cbdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 Boekenhout Street 83 Fonteine Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.129830847543 22.105414571703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang