Successfully reported
+186

Harties Is Africa Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harties Is Africa Safari Lodge skuil op 'n prentjiemooi plaas aan die oewer van die Magaliesrivier. Alhoewel dit naby Pretoria en Johannesburg is, is die plaas die ideale bosveldwegbreek vir vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad.

Verblyf word in 6 luukse tente, 2 karavane en 11 basiese lodge-kamers in die middel van inheemse bome met 'n uitsig oor die grasveld aangebied. Elke tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die karavane en kamers deel gemeenskaplike badkamers en kombuisgeriewe. Daar is ook 2 dubbelkamers met en-suite badkamers. Daar is ook 4 dubbelkamers en enkelkamers wat gemeenskaplike ablusiegeriewe gebruik. Daar is geen TV's in die kamers nie.

Die tente het elkeen toegang tot 'n aparte buite-kombuis met basiese selfsorggeriewe, sowel as 'n braai-area en elektrisiteit.

Aktiwiteite sluit voëlkyk, wildkyk, swem, visvang, staproetes, fietsry, bootritte en voetslaan in. In die oord is daar 'n dagspa, restaurant, piekniekgeriewe en 'n winkel wat onder meer hout, houtskool, ys en koeldranke verkoop.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alische C
Saam met lewensmaat
5.0
It was a great getaway. Peaceful and quiet. Wonderful! Nice food too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Kagiso M
Saam met vriende
5.0
Our stay was fantastic. We had a fantastic stay. The staff were friendly and accommodating, the rooms were clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was werklik 'n mooi, skoon en netjies blyplek. Alles werk in die eenheid. Baie vriendelike werkers en help vinnig as daar enige proble...
Sien meer
Sep 2025
Creswill Sanyo Dilano B
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was great and the trail was wonderful. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Frederick Jacobus C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and very beautiful. I stayed excellently, very nice farm, people are friendly and kind. I will strongly advise people to visi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Harties Is Africa Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoiNdCsTjska4kjvJvm0hK0r21S23pgHf2cVG9xoEl0qPBVdSoh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 R560 Hekpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.760305 27.778416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang