Successfully reported

Harties Komma Weer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rhona V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Home from home. Baie lekker ondervinding. Skoon, netjies, alles wat jy dalk by die huis vergeet het, is daar (botteloopmaker, hout, tot melk in die yskas!) mooi dekor, aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Harties Komma Weer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

I would definitely visit again. I loved every moment of our weekend visit. Relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Harties Komma Weer
Dankie vir jul kuier. Sien uit na jul volgende besoek.

Isabel O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties gewees. Dit was voorwaar baie goed gewees, eienaar baie toegeeflik gewees. Ons het eers laat ingeboek, maar dit was geen probleem met die eienaars nie. Heerlik vars vrugte en kersies was vir ons in die chalet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Harties Komma Weer
Net 'n plesier en kom lekker slaap weer.

Rencia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief weer! Gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Die plekkie is netjies en is alles wat mens nodig het. Naby aan alles en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Harties Komma Weer
Dankie. Ons waardeer die goeie terugvoer, en julle is altyd welkom.

Ronell B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2025

Was baie lekker en gerieflik! Sal definitief weer daar oorbly! Fantastiese gasheer en gasvrou. Was so hulpvaardig! Het my by Om die Dam kompetisie gaan aflaai en weer opgelaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carine B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wonderlik en gemaklik. Baie vriendelik ontvang. Andries het ons gou tuis laat voel. Woonstel is baie skoon en gemaklik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Harties Komma Weer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Was net 'n voorreg om julle huisves.

Adele C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf wat ons verwagting oortref het. Dit het ons verwagting oortref. Plekkie is pragtig. Dit is veilig, en hier is genoeg waaiers en verkoeling wat ons verblyf gemaklik gemaak het. Hier is alles wat jy nodig het. Ons gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier kom bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshegofatso S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

It was super nice. Friendly and lovely owner, nothing was short and we enjoyed our stay there. Will definitely go back to that place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Relaxing and quiet, safe and secure. Very friendly hosts. Clean place. Safe and secure, and best of all, close to everything. Thank you for our nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Harties Komma Weer
Thanks, we appreciate your positive reply.

Nadine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Gevoel ek gaan kuier by familie. Dit was nou 'n lekker slaap moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Harties Komma Weer
Dankie Die positiewe terugvoer word waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Charl Road, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc968dbe562391fe6ea671b60a737eb30fef0928c454a7c30b5952b5a8811b259fed48110fc077def4afe28e165c3c56819c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 23 Charl Road Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743601442188 27.90481610589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang