Successfully reported
+11

Harties Komma Weer

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Maart 2026. Bespreekbaar tot 28 Okt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Charl Road, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 400 R980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harties Komma Weer is in Hartbeespoort, 'n oorddorp, geleë. Dit is 'n ideale plek vir 'n paartjie met 'n klein kind.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n kindergrootte slaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea vir 2 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Die eiendom het ook 'n speelkamer vir kinders.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rhona V
Gesin met tieners
5.0
Home from home. Baie lekker ondervinding. Skoon, netjies, alles wat jy dalk by die huis vergeet het, is daar (botteloopmaker, hout, tot melk in die ys...
Sien meer
Sep 2025
Michelle V
Saam met lewensmaat
5.0
I would definitely visit again. I loved every moment of our weekend visit. Relaxing and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Isabel O
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties gewees. Dit was voorwaar baie goed gewees, eienaar baie toegeeflik gewees. Ons het eers laat ingeboek, maar dit was geen probleem met die e...
Sien meer
Mei 2025
Rencia V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer! Gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Die plekkie is netjies en is alles wat mens nodig het. Naby aan alles en baie veilig.
Apr 2025
Carine B
5.0
Wonderlik en gemaklik. Baie vriendelik ontvang. Andries het ons gou tuis laat voel. Woonstel is baie skoon en gemaklik ingerig.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 23 Charl Road, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Harties Komma Weer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Charl Road, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc968dbe562391fe6ea671b60a737eb30fef0928c454a7c30b5952b5a8811b259fed48110fc077def4afe28e165c3c56819c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 23 Charl Road Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743601442188 27.90481610589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang